Games

ABC Kinder Pret in Afrikaans

ABC Kinder Pret in Afrikaans is a new free educational game for toddlers.

20

Baie swak!!!! Die letters “c” en “q” word nie reg uit gespreek nie. In graad R begin hul om met klein letters te skryf, daar is geen klein lettters nie, net hoof letters. Die dae van die week het geen klank nie. Die speletjie werk nie reg nie. In graad R word syfers “1” en “4” anders geskryf as wat die app hul leer. Ek het nie eers die app virmy kind gewys nie want dit gaan hom net deur mekaar maak. Dit is beslis data mors

User Rating: ( 63 ratings )

Screenshot ABC Kinder Pret in Afrikaans

ABC Kinder Pret in Afrikaans screenshot
ABC Kinder Pret in Afrikaans screenshot
ABC Kinder Pret in Afrikaans screenshot
ABC Kinder Pret in Afrikaans screenshot

    See Description

    ABC Kinder Pret in Afrikaans is a new free educational game for toddlers, preschool, and kindergarten kids. We designed this app especially for 2 – 5 years old children. There are a lot of fun and awesome games to let your children play it and learn from it at the same time. The best thing is this cool addictive game is FREE to install and will help your children to learn a lot while playing in a very fun way.

    If you are looking for learning games for your children, you need to download ABC Kinder Pret in Afrikaans for free. You will find awesome games that are loved by preschool kids and kindergarten kids to help them learn about the environment around them. It is the best way for them to learn something new. Our app will help your kids to recognize objects around them whether they are animals, numbers, days,shapes, colors and many more.
    Why you need to install ABC Kinder Pret in Afrikaans?
    ★ Your child will be able to hear a cute female voice that will let him clear ABC, colours, many more.
    ★ Awesome ABC song for kids.
    ★ Cute but realistic graphics that are loved by preschool and kindergarten kids.
    ★ A simple bird shooting game designed especially for toddler fingers and hands. It is playable by young kids and will help them develop their fine motoric skills.
    ★Within our game, your child can easily learn ABC, numbers, days, colours, shapes, animal. He can also trace all letters and numbers to let him learn them.
    ★ Your child can also hear the ABC song and by this way he will learn the ABC very quickly.

    If you are a parent of toddlers, you will understand how hard it is to keep them occupied. It is even harder to let them learn something that doesn’t interest them. Don’t worry. We create this game specially for your kids. We are parents ourselves and understand the psychology of learning. We create this learning games so your kids will learn something useful while enjoying every minute of it.

    What’s New

    Some minor bug fixes.

    App Name ABC Kinder Pret in Afrikaans
    Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
    Requirements Android 4.0.3 and up
    Package com.smartgecko.kinderpret

    User reviews


    Pieter de bruyn August 12, 2017
    Baie swak!!!! Die letters “c” en “q” word nie reg uit gespreek nie. In graad R begin hul om met klein letters te skryf, daar is geen klein lettters nie, net hoof letters. Die dae van die week het geen klank nie. Die speletjie werk nie reg nie. In graad R word syfers “1” en “4” anders geskryf as wat die app hul leer. Ek het nie eers die app virmy kind gewys nie want dit gaan hom net deur mekaar maak. Dit is beslis data mors


    Karien Swart May 28, 2017
    Die nommers is glad nie hoe die kinders geleer word om te skryf in graad R en 1 nie, dit maak my kind net deurmekaar, daar is ‘n hele paar “glitches” in die speleties. Die klank gaan soms ook net weg, en die advertensies so tussen die goed is net teveel. Ek verstaan dat dit is hoe julle geld maak, maar sjoe, dis bietjie erg.


    Christelle Du Plessis July 31, 2017
    Oulike app. Die ads is lastig want net as jy deur die goedjies gaan dan kom n ad op en dan onderbreuk dit kind se aandag. Syfers moet uitgebeeld word met voorwerpe ook.


    Carolina Abdulla August 23, 2017
    Dis oulik maar die liedjies speel sommer net al is mens nie in die app niedie syfers en letters nie soos ons dit leer nie


    Tanya Pretorius September 24, 2017
    Game not functioning properly. Sounds dont always play and some games too. Sometimes games plays music by itself when not in use.


    Madelyn Palm September 1, 2017
    Every 10seconds theres an add. Leaving my kid frustrated. Im uninstalling due to this


    UnknownJune 10, 2017
    Love this app ..my baby cant put my phone down


    Aletta Ursula July 10, 2017
    Loved it please if w can have three letter words and pictures with the words or games to match the word or fill the correct vowel in.


    Eldine Alexander August 9, 2017
    The sound do not work


    Rudi Van stadin July 8, 2017
    Advertising alway popping up


    UnknownAugust 10, 2017
    Sound disappears after a while


    Stiena van der bank August 17, 2017
    Geen klank mask dit. Bake vervelig


    natasha havenga June 23, 2017
    Too many adds!!!!!!!!!Deleted the app


    Charmane de beer July 24, 2017
    There are sound just for 3 times and then the sound is gon it look so Amazing just fix the sound


    J J Prins August 28, 2017
    Too many adverts


    Mariska Oberholzer July 16, 2017
    Te veel advertensies


    Pamela Johnstone August 6, 2017
    Nice and easy for kids to understand and learn


    UnknownOctober 12, 2017
    Thanks good


    Deolinda Da Cruz August 22, 2017
    Good


    corne pienaar August 27, 2017
    Great


    Carien Quintana May 9, 2017
    Dankie vir die Afrikaanse “App”. Daar is heeltemal te min om ons taal te behou in die geslagte vorentoe. Julle standaard is goed en kan definitief meeding metsoortgelyke Engelse apps. Daar is ongelukkig net heeltemal te veel advertensies. Die klein advertensies is nie net permanent aan die onderkant van die skerm nie, maar daar is letterlik elke 2 sekondes ‘n volskerm advertensie wat verskyn, die spel onderbreek en vanself volskerm speel. Kinders kan nie alleen sit en leer nie want dis moeilik om uit die advertensie te gaan en maklik om dit dan eerder af te laai. Dit trek die kind se konsentrasie af en al sit ek en help om die advertensies toe te maak, verloor hy vinnig belangstelling agv die onderbrekings​. As julle dit kan regmaak kan julle verseker 5 sterre verdien.


    Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD May 10, 2017 Dankie vir die terugvoer. Daar is ‘n eenvoudige oplossing vir die advertensies. Disconnect jou foon van die Internet of sit dit in flight mode dan kry jy geen advertensies. Hoop jy sal oorweeg om jou gradering te verander. Ons het ook meer Afrikaanse apps wat geen advertensies het nie maar ongelukkig is dit nie verniet nie. https://goo.gl/hRHkE9


    Andy Bowen May 3, 2017
    Buttons and audio don’t often work. The adverts are so inappropriate for the kids using the app.


    Lúandro Nish April 22, 2017
    Oulik die c letter word net nie reg uitgespreek nie en klink soos die letter k


    Katarena Pihama August 2, 2017
    Thou it was good after playing and clicking out of the game the music would keep playing when not in use


    Gerard Horne October 14, 2017
    Baie swak, app maak van self oop en begin die abc sing enige tyd van die dag of aand


    Jacquelene Jute April 27, 2017
    Dit speel nog na mens uit gegaan het.


    Linda Enslin May 15, 2017
    Sound stops halfway


    Anke van der metwe June 3, 2017
    Its good for learning small kidz


    Vivi Wa Kamo June 10, 2017
    Its only spendings here

    Back to top button